Successfully reported
+22

Just B Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Strydom Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Just B Guest House is in 'n stil buurt in Upington geleë. Dié gastehuis is die ideale oornagplek teen die beste tarief op pad Namibië, Gauteng, die Namakwaland of die Kgalagadi Nasionale Park toe.

Verblyf word aangebied in 1 drieslaapkamerhuis, 1 gesins-eenheid, 1 twee-enkelkamer, 1 enkelkamer, 1 wittebroodsuite, 1 dubbelkamer en 1 woonstel. Elke kamer is ingerig met gemaklike beddens, 'n badkamer, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolfoond, stoof, yskas en eetgerei. Elke kamer het 'n privaat ingang.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, veilige parkeerplek en WiFi in.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte, bergfietsry en swem in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 212 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jasper V
Saam met lewensmaat
5.0
Voldoen aan al ons behoeftes. Baie mooi gerieflike kamer met alles wat jy nodig het. Ons het lekker daar oorgeslaap, sal beslis aanbeveel.
Aug 2025
Johan B
5.0
100% aanbeveelbaar. Baie netjies, rustig, stil en skoon, waarde vir jou geld. Sal beslis weer bespreek.
Aug 2025
Gustav G
5.0
Fantasties! Heerlik gebly en warm geslaap. Eienaar baie vriendelik en verwelkomend!
Jul 2025
Charles S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, heerlik oornag. Just B bied meer as wat ons ooit verwag het, luuks, modern, beste waarde vir geld ooit. Naby winkelsentrum, stil woonbuurt...
Sien meer
Jul 2025
Desire N
Saam met vriende
5.0
Lekker. Ek hou net nie van koue nie, so dalk die leefarea meer cosy maak sodat mens lekker daar kan sit en kuier as dit so koud is.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacomien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 212

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 14 Strydom Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Just B Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 600
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Strydom Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5NGFkMjdhLWQwMWMtNDQxYy1hNDZlLTU2ZmI2OWY3OTRlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 1 mens 212 5 1 5 14 Strydom Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.439619476325 21.262143608183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang