Just Stay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Harry Smith Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Just Stay is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in die stil voorstad Dan Pienaar, Bloemfontein. Ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers, bied die woonstel 'n gemaklike en gerieflike verblyf naby winkels, restaurante en plaaslike besienswaardighede.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n kas, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, ketel en yskas-vrieskas. Die sitkamer bied 'n gemaklike rusbank waar gaste kan ontspan met boeke en leesstof, en gratis WiFi is beskikbaar en is beperk tot 4 gigagrepe per dag.
Die leefarea maak oop na 'n oulike balkon met buitesitplek. Gaste kry 1 veilige parkeerplek met buite-sekuriteitskameras.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wynand Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 29 Harry Smith Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Just Stay het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Harry Smith Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang