Kaaimans Crest Sea-View Apartments
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Kaaimans Road, Bergsig, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R998 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kaaimans Crest Sea-View Apartments is in Bergsig, in die Groot-Brakrivier-area, geleë en bied gemaklike selfsorgverblyf. Geleë in die bekoorlike kusdorp Groot-Brakrivier, is dit gerieflik tussen George en Mosselbaai geleë. Die eiendom is slegs 4 km van die strand af, wat dit 'n ideale basis maak om die Tuinroete te verken.
Verblyf is beskikbaar in twee eenhede: die Studio Suite en die Kaaimans Crest Sea-View Apartment. Beide is smaakvol gemeubileer, elk met 'n privaat badkamer, sitkamer en kombuisarea.
Geleë op 'n heuwel, bied die gebou 'n ononderbroke 180-grade-uitsig oor die see, wat strek van Glentana tot Mosselbaai. Die ligte van Mosselbaai in die nag is besonder treffend en bied 'n uitsig wat nie misgeloop moet word nie.
Groot-Brakrivier is 'n oulike dorpie met talle koffiewinkels, restaurante, kunsgalerye en 'n ongerepte rivier wat perfek is vir watersport. Die strandmeer is ryk aan voëllewe, wat dit ideaal maak vir voëlkykers. Die ligging is sentraal, ongeveer halfpad tussen George en Mosselbaai, en net 'n paar minute se ry vanaf verskeie Blouvlagstrande en ander gewilde Tuinroete-aantreklikhede.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 44 Kaaimans Road, Bergsig, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Kaaimans Road, Bergsig, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang