Kaaimans River Villa
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Kajaks en roeispane is by die villa beskikbaar.
Gaste kan tydens hul verblyf dalk 'n paar wild, soos 'n reënspinnekop, padda of 'n wilde kat, teëkom.
Moet asb. nie groot partytjies hou of harde musiek speel nie. Roekelose of nalatige gedrag sal nie geduld word nie en kan tot uitsetting lei.
Gaste moet asb. onthou om alle kos saans of wanneer hulle die verblyf verlaat in die spens/kaste toe te sluit om te verhoed dat wild toegang daartoe kry.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaaimans River Lodge, Kaaimans River, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang