Successfully reported

Kaalvoet Villa

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R800.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook in die huis is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die minimumverblyftydperk is 2 nagte.
Daar is geen breekskadedeposito betaalbaar nie.
Tog sal die eienaars dit baie waardeer as gaste enige skade of breekskade rapporteer en vervang.
Gaste moet asb. die geriewe in dieselfde toestand los as waarin dit gevind is.
Gaste moet asb. reëlings tref indien hulle graag besoekers wil ontvang.
Kaalvoet is in 'n woonbuurt met 'n fynbos-groenstrook aan die een kant. Gaste moet asb. te alle tye die omgewing respekteer.
Die huis het 'n alarmstelsel en die area word deur Yzerfontein Armed Response gepatrolleer.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 6 900
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 900
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 6 900
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Jeffs Place, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1b53d58a842b20700edcc0e4dbec76cf8523208e12904494f277baf2215ac8d0e5dac052b11e3ed4ea4d84c81b7b8e73629?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag, vir 8 mense 9 Jeffs Place Pearl Bay 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.3663179 18.1684617
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang