Successfully reported

Kadudu Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Nick V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly. Sal weer daar gaan bly as ek soontoe gaan. Het baie lekker gebly. Baie stil en rustig. Was hartlik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zaan M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Uitstekende waarde vir geld, vriendelike personeel en veilige blyplek! Heerlike, rustige woonplekkie, veilige omgewing. Baie mooi, skoon, gerieflik en netjies. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Ina was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Rustig. Die verblyf was baie gemaklik. Toegang tot die verblyf is veilig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Awesome. The guest house was a great place to rest and relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willanie
Kadudu Guest House
Thank you, Jacqueline, for choosing to stay at Kadudu Guest House and for taking the time to share your feedback with us. We're delighted to hear that you found your stay enjoyable and relaxing. We look forward to welcoming you back for another great stay in the future.

Martlie J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Ontvangs was vriendelik en blyplek was netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jayson O
Lang verblyf Besigheidsreis
4.8
Mei 2024

Comfortable and had all I needed. Hallmarks of a good room are a good shower and a good bed, and this unit had both! So my stay was very good. Good internet made for a good quality online meeting when needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk S
1 nag Besigheidsreis
4.2
Nov 2024

Het lekker ontspan. Die swembad en braai area is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrie B
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Aangenaam. Baie netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Matshediso T
1 nag Besigheidsreis
3.4
Nov 2024

Fine. The stay was just fine; however, the host kept on calling non-stop after it was communicated that we would arrive late.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hugo V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Vriendelike ontvangs en toegelaat om vroeg in te boek. Veilige parkering. Die dame het ons vriendelik en lank voor die tyd toegelaat om in te boek. Ons was met reis en ons voertuig met sleepwas was heeltemal uit die oog en ek was nie bekommerd oor moontlike diefstal ens nie. Ons sal weer daar gaan kuier. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willanie
Kadudu Guest House
Baie dankie Hugo. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Willanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Kromhout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7afb213923f7dcce9b89d7613ec914cee9848e9a1ddaa51ca53dc046c556999a52dfcae3aa957a7406261503fdfd6014c235?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 39 Kromhout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.69436888586 23.048576695151
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang