Successfully reported

Kalahari Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jose C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Loved it, will definitely go back if I get a chance to go to that area again. Our stay was excellent, the facilities were relaxing and well appointed. The beds were very comfortable and everything you need is made available in the rooms. The restaurant food and service were great (10/10). This facility is good value for money and they are in a great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilyn O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

N Wonderlike ervaring. Hierdie pragtige plek met sy vriendelike mense en wonderskoon uitsig het in my hart geklim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joane D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wonderlik, heerlik, pragtig. Dit was heerlik! Die sterre was beslis die mooiste hier gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Fantasties! Rustige omgewing met wild reg by jou kampplek. Pragtige 4x4 roete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert H
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Fantastiese ligging. Gasvrye mense. Pragtige plaas met wild, 'n 4x4-roete en swembad. Kampeerplekke is besonders. Groot met eie ablusie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anjoret V
1 nag
5.0
Des 2022

'n Weggesteekte oase wat almal verras het. Kalahari Game Lodge was 'n onverwagte verrassing. Die staff, veral Nelson, was so professioneel en behulpsaam. 'n Lafenis tussen rooi duine. Dié plek sien ons definitief weer. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Netjiese kampterrein. Ons het baie lekker gekamp. Elke kampplek het sy eie ablusiegeriewe, met 'n "donkie" wat jy stook vir warm water. Dit het die experience nog lekkerder gemaak. Ons het dit geniet dat ons in die duine kon gaan stap. Die fasiliteite is baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kalahari Game
Lodge

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 3 680
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Sandheuwel 325, Mata Mata, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGzvITEqb88d1kZpMtIUEgyS3lXe3HCD5vy7997zkb0eQQobvR7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 680 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Farm Sandheuwel 325 Mata Mata Karas 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.657067713959 19.882091273312
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang