Successfully reported
+15

Kalimera

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Penguin Place, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kalimera bied selfsorg-vakansieverblyf met 'n pragtige uitsig oor die strandmeer in die hartjie van Langebaan. Dit is die ideale opsie vir 'n groot gesin of groep vriende wat die Weskus wil verken. Die huis is ook binne loopafstand van die strand.

Hierdie huis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 'n solderarea en 2 badkamers. Al 3 slaapkamers is gemeubileer met dubbelbeddens, terwyl die solderarea 2 enkelbeddens bevat. Die 2 badkamers is onderskeidelik toegerus met 'n stort en 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste word vriendelik versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.

Die ruim oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei en 'n koffiemasjien. Let asseblief daarop dat daar geen skottelgoedwasser is nie. Daar is ook 'n toonbank met kroegstoele. Die kombuis vloei in die sitarea, wat gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV bied. Gratis WiFi is beskikbaar.

Langs die sitkamer is 'n eetkamertafel. Die leefarea lei na 'n lieflike patio met 'n piekniektafel en braaigeriewe.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Zueney Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 18 Penguin Place, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kalimera het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Penguin Place, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8414a3448becf4304896236b870655d80ae1ffb589411eed6cf58303b8c5ecee88fc64960e068d5fd3788d66c861cdca21db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 18 Penguin Place Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.1055877 18.0347894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang