Successfully reported

Kalimera

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R1,500.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Basiese skoonmaakdiens word gehef; dit is nie 'n diep skoonmaak nie. Los asseblief die huis netjies, neem die vullis na die buite-drom en ruim enige gemors op soos u gaan.

'n Bykomende fooi is van toepassing vir troeteldiere. Slegs honde word toegelaat; troeteldiere mag nie op meubels wees nie, en die eiendom is omhein. Maak asseblief alle troeteldierafval skoon voor vertrek om aftrekkings van u deposito te vermy.

Rook word slegs buite toegelaat; gebruik asseblief 'n asbak en moenie sigaretstompies op die grond los nie.

Partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie; respekteer asseblief die bure en handhaaf stil ure na 21:00.

Slegs die bespreekte aantal gaste mag oornag bly; besoekers word nie toegelaat sonder vooraf toestemming nie.

Behandel asseblief die huis as u eie, moenie enigiets breek of beskadig nie en rapporteer enige probleme onmiddellik.

Vir sekuriteit, maak alle deure en vensters toe wanneer u vertrek en gebruik die alarm of sekuriteitstelsel indien voorsien.

Gebruik asseblief slegs die aangewese parkeerareas en moenie ander inwoners blokkeer nie.

Gaste word vriendelik versoek om vensters skoon te hou; 'n Skoonmaakfooi sal van die deposito afgetrek word indien vensters vuil gelaat word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Penguin Place, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8414a3448becf4304896236b870655d80ae1ffb589411eed6cf58303b8c5ecee88fc64960e068d5fd3788d66c861cdca21db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 18 Penguin Place Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.1055877 18.0347894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang