Kamaku Guesthouse
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Anderson Street, Otjiwarongo, Otjozondjupa
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kamaku Guesthouse is in Otjiwarongo, 'n stad in die Otjozondjupa-streek van Namibië, geleë. Hierdie lieflike gastehuis bied die ideale wegbreek van die alledaagse gewoel.
Verblyf is beskikbaar in 6 gaste-suites wat 2 volwassenes kan akkommodeer; en 'n gesinskamer met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eerste dubbelkamer het 'n dubbelbed en die res van hulle het 2 enkelbeddens.
Die gesinskamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort en beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging. WiFi-toegang is ook beskikbaar.
Ontbyt is daagliks ingesluit. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is 'n swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karola Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 11 Anderson Street, Otjiwarongo, Otjozondjupa
- Gaste dink Kamaku Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Anderson Street, Otjiwarongo, Otjozondjupa
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang