Successfully reported

Kamaku Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Madelene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gasvrye verwelkoming met veilige en baie netjiese verblyf. Heerlike ontbyt. Baie goeie verblyf met gasvrye verwelkoming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karola
Kamaku Guesthouse
Baie dankie vir die perfekte resensie en goeie graderings. Dit word baie waardeer. Baie groete

Marie S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Fantasties. Baie lekker plek en oorgenoeg staanplek vir jou voertuig. Rustige plek. Netjies en skoon. Gasvrou en heer baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt elke oggend was heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karola
Kamaku Guesthouse
Baie, baie dankie vir die goeie rating en review; ons waardeer dit vreeslik baie. Hoop om weer eendag te sien. Groete

Henricke S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Very pleasant! Our stay was brilliant. We were welcomed very heartily. Everything was perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karola
Kamaku Guesthouse
Thank you for the perfect score and kind review, this is much appreciated. Looking forward to your next visit. Best regards, Karola

Madelene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons het heerlik gebly. Die verblyf was baie netjies en stil. Ontbyt was heerlik. Die verblyf was baie netjies, goed geleë en veilig met gasvrye ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karola
Kamaku Guesthouse
Baie baie dankie vir die mooi resensie en die perfekte gradering. Ons waardeer dit baie. Hoop om u weer by ons te sien eendag. Groete, Karola

Liezl V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Alles wat 'n mens nodig het en boonop goeie kwaliteit. Ek was heerlik ge. Ek het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karola
Kamaku Guesthouse
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit baie. Groete Karola

Anthony B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Gaste word so tuis laat voel jy voel asof jy deel van die familie is. Baie, baie lekker gebly en sal in die toekoms weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karola
Kamaku Guesthouse
Thank you for the kind review. This is very kind! Best regards, Karola

Daleen K
1 nag Gesin met tieners
4.0
Mei 2025

Heerlik, gemaklik, voortreflik. Ons het vreeslik lekker gebly, Karola het uit haar pad gegaan om ons veranderde reisprogram en datums te akkommodeer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Karola
Kamaku Guesthouse
Baie dankie ons waardeer dit baie, Groete

Coenraad S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Enige tyd weer! Baie netjies, gasvrou vriendelik en het aan alles gedink!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karola
Kamaku Guesthouse
Baie dankie vir die perfekte rating, ons waardeer dit baie. Geseende Kerstyd. Groete, Karola

Theo K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker gebly. Voldoen aan al die vereistes. Vriendelike atmosfeer. Lekker gebly. Voldoen aan al die vereistes. Yskassie net bietjie klein as jy baie goed het om koud te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karola
Kamaku Guesthouse
Baie dankie vir die mooi rating. Ons waardeer dit baie. Groete, Karola

Reinhard F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Motorfiets toer deur sentrale Namibia. Netjies, rustig en wonderlike gasvryheid met lekker swembad om af te koel. Die ontbyt was heerlik met besondere vrugte, yoghurt en roereiers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karola
Kamaku Guesthouse
Baie dankie vir die perfekte review and scoring. Ons waardeer dit baie. Hoop julle kom weer eendag 'n draai maak. Groete, Karola

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Anderson Street, Otjiwarongo, Otjozondjupa
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAikG6NDw7EK1NTNtb91zZci2YjFxHT8c1M9ikYWx1OcREZRd4pE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 11 Anderson Street Otjiwarongo Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -20.477506668154 16.651651114225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang