Kamba Game Lodge
Beskrywing
Impala 1 is 'n 1 slaapkamer eenheid wat beskik oor 'n koninggrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, bad en stort. Daar is 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, oond, stoof en yskas asook tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe in die kamer sluit WiFi en 'n TV in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Bad, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Huisreëls
Harde musiek of oormatige geraas word nie toegelaat nie. Gaste word aangemoedig om bedagsaam teenoor ander te wees tydens.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Impala 2 is 'n 1 slaapkamer eenheid wat beskik oor 'n koninggrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, bad en stort. Daar is 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, oond, stoof en yskas asook tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe in die kamer sluit WiFi en 'n TV in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Bad, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Harde musiek of oormatige geraas word nie toegelaat nie. Gaste word aangemoedig om bedagsaam teenoor ander te wees tydens.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Harde musiek of oormatige geraas word nie toegelaat nie. Gaste word aangemoedig om bedagsaam teenoor ander te wees tydens.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Sable 1 is 'n eenslaapkamer-chalet met slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 1 net-kind-bed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Bad, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Harde musiek of oormatige geraas word nie toegelaat nie. Gaste word aangemoedig om bedagsaam teenoor ander te wees tydens.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Sable 2 is 'n eenslaapkamer-chalet met slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 1 net-kind-bed. Die badkamer het 'n stort wat oor die bad ingerig is, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Harde musiek of oormatige geraas word nie toegelaat nie. Gaste word aangemoedig om bedagsaam teenoor ander te wees tydens.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eland- Lover's Nest is 'n pragtige 1 slaapkamer chalet wat ideaal is vir 'n romantiese wegbreek in die bos. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort toilet, en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof. Gaste kan ook lekker ontspan op die knus rusbank in die sitarea as 'n dek waar jy die uitsig oor die rustige wildernis kan sien. Daar is 'n braai-area vir gaste om van gebruik te maak. Reëlings vir 'n bababed of 'n enkelbed vir 'n kind kan met die eiendom bespreek word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Harde musiek of oormatige geraas word nie toegelaat nie. Gaste word aangemoedig om bedagsaam teenoor ander te wees tydens.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Leopard Chalet is 'n eenheid met lugversorging wat beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer, met slaapplek vir tot 4 gaste. Albei slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-beddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is, en die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien en mikrogolf. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Harde musiek of oormatige geraas word nie toegelaat nie. Gaste word aangemoedig om bedagsaam teenoor ander te wees tydens.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: PIot 39 Klipdrift, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang