Successfully reported

Kambaku River Lodge

Shingwedzi Luxury Suite - Partial River View
Vanaf
Vanaf R 7 280
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie suite het slaapplek vir 2 gaste en bied 'n gedeeltelike uitsig oor die rivier. Die suite het 2 slaapkamers en 2 badkamer. Elke slaapkamer het sy eie toilet en wasbak maar deel 'n stort. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n koffiemasjien. Die suite het lugversorging, WiFi, plafonwaaiers en 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Daar is ook 'n beskutte stoep. Gaste kan kies om etes by die instansie te bespreek.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kombuisie
DStv
Braai
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n 1, 2 km grondpad is wat na die lodge lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ons laat ongelukkig geen kinders jonger as 6 jaar toe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Joao Luukse Rivier-suite
Vanaf
Vanaf R 7 777
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie suite het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is 'n kombuisie en 'n etenstafel. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, mikrogolf en 'n koffiemasjien toegerus. Daar is braaigeriewe, WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n plafonwaaier en lugversorging in die eenheid. Gaste kan kies om etes by die instansie te bespreek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Shawu Luukse Rivier-suite
Vanaf
Vanaf R 7 777
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie suite het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is 'n kombuisie en 'n etenstafel. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, mikrogolf en 'n koffiemasjien toegerus. Daar is braaigeriewe, WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n plafonwaaier en lugversorging in die eenheid. Gaste kan kies om etes by die instansie te bespreek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kombuisie
DStv
Braai
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n 1, 2 km grondpad is wat na die lodge lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ons laat ongelukkig geen kinders jonger as 6 jaar toe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mafunyane Luxury Honeymoon River Suite
Vanaf
Vanaf R 8 800
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid is ideaal vir 'n wittebrood en front na die rivier. Dit het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatgasstoof, en 'n koffiemasjien. Die stoep het braaigeriewe en 'n uitsig oor die rivier en na die privaat swembadjie. Daar WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n plafonwaaier en lugversorging in die eenheid.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kombuisie
DStv
Braai
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Ontbyt

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n 1, 2 km grondpad is wat na die lodge lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ons laat ongelukkig geen kinders jonger as 6 jaar toe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ndlulamithi Luukse Rivier-suite
Vanaf
Vanaf R 8 991
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie B&B-suite het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die suite bied 'n lieflike uitsig oor die Krokodilrivier en het 'n stoep wat ideaal is vir 'n ete met 'n uitsig oor die rivier. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n plafonwaaier en lugversorging.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Aandete en ontbyt.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n 1, 2 km grondpad is wat na die lodge lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ons laat ongelukkig geen kinders jonger as 6 jaar toe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kambaku Luxury 2 bedroomed River House
Vanaf
Vanaf R 17 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kambaku River House is stylvol versier met skouspelagtige uitsigte oor die Krokodilrivier. Die huis het 2 slaapkamers met 'n rivier-uitsig en en suite-badkamers, met hoë kwaliteit perkal-linne, kamerjassen en teestasies. Indien dit by Ndlulamithi bespreek word, word dit 'n huis met 3 slaapkamers. Elke slaapkamer bevat 'n koninggrootte-bed, 'n ekstra bed kan bygevoeg word indien vooraf gereël, en beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Dit is 'n oopplan-huis met 'n volledig toegeruste kombuis, opwaskamer, eetkamer en sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, sowel as 'n koffiemasjien. Daar is 'n groot onderdak-patio wat na 'n swembad lei. Gaste het eksklusiewe toegang tot die swembad indien hulle Kambaku en Ndlulamithi bespreek. Die huis word daagliks skoongemaak en beskik oor 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, gratis WiFi en lugversorging vir verkoeling en verhitting. Veilige onderdak-parkering is beskikbaar. Indien julle 'n groot gesin is, kan julle Kambaku en Ndlulamithi saam bespreek om 'n gesinshuis met slaapplek vir 7 te vorm. Julle kan kies om alle maaltye saam met die eiendom te geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kombuisie
DStv
Braai
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n 1, 2 km grondpad is wat na die lodge lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ons laat ongelukkig geen kinders jonger as 6 jaar toe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 7 280
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 142/6 Strathmore, Rockvale, 12 km from Malelane, 1320, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79de6eebe83b45dc1355b9cd778633a96a8618d38288812eb7a50b9bb86d8d0042f4b78106f6cab8926a96d9c8fcecad0d24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 280 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 142/6 Strathmore Rockvale 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.514559065003 31.402643322945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang