Successfully reported
+51

Kameelboom Lodge

  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klondike Farm, Portion 14, Kameelboom Lodge, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kameelboom Lodge is net 7 km buite Vryburg langs die N14 op pad na die Kgalagadi, Namibië en Botswana geleë.

Verblyf word in 14 slaapkamers gebied om aan elke gas se behoeftes te voldoen. Daar is 6 dubbelkamers, 6 slaapkamers met ’n dubbel- en enkelbed en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het ’n privaat badkamer met 'n stort of 'n bad, en 'n toilet en 'n wasbak. Geriewe sluit lugversorging, 'n TV met OpenView en 'n DVD-speler, WiFi, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe in.

Die lodge beskik oor ’n gelisensieerde kroeg en restaurant op die perseel, ’n swembad en kredietkaartgeriewe. Die instansie is kindervriendelik wat dit die ideale oornagverblyf vir gesinne maak op pad na hul bestemming.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.5
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Klondike Farm, Portion 14, Kameelboom Lodge, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Gaste dink Kameelboom Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 140
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 140
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klondike Farm, Portion 14, Kameelboom Lodge, Vryburg, 8600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa883fb3c54175cfe74bac28a76a71ce469d6e0e32e690b9249f9e54a95e640f6448e4a7d3a1ce09b646618373a31600458e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 88 5 1 4 Klondike Farm, Portion 14 Kameelboom Lodge 8600 Noordwes 021 201 8901 08:00-21:00 10:00 -26.986907 24.668892
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang