Successfully reported

Kameelboom Lodge

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.5
Veiligheid
3.7
Audre P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Perfek vir oornag oppad na die Noord-Kaap. Goed vir oornag, veilig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdi B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Het nie gekuier nie, net gerus na 9 ure se ry. Ja, ons het lekker oorgebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shawn P
1 nag
4.4
Apr 2025

Returning guest happy with service. Arrived on a wet rainy Sunday afternoon to a welcoming dry room with clean sheets and a hot shower. Unfortunately, the restaurant was closed as the chef had gone home already, but we managed to arrange for some of our meat and vegetables to be cooked in the kitchen (as we could not Braai due to the heavy rain). This was done to perfection by the chef's assistant and greatly appreciated by our party of 6 guests. We will be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja G
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2025

Slegs oorgeslaap. Kamer teleurstellend gewees. Goed as oornagplek, baie basies, maar sal nie weer daar bespreek nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Arno L
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Aug 2025

Moes vra vir handdoeke. Watertoevoer stop. Kos is koud. Ander gaste raas. Goed geslaap, maar die oorhoofse ervaring was nie positief nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Rufus V
1 nag
2.4
Sep 2025

Kamer baie basies - swak afwerking, mure baie dun - kan bure hoor praat. Nee, ongelukkig nie - geriewe baie swak en jy kry nie waarde vir jou geld nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag
2.4
Jan 2025

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Carla S
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2024

The Kameelboom Lodge was very expensive given the rudimentary amenities. Staff were very helpful and friendly but amenities were very rudimentary. The lodge is situated on the side of a busy highway and there were no signs of any security measures. Basically we felt "left to our own devices" during the night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ilse S
1 nag Gesin met klein kinders
2.0
Jul 2024

Gepas vir kontrakteurs. Kamer was nie geskik vir 'n gesin nie. Deur na die badkamer het nie gewerk nie. Geen eetgeriewe in die kamer. Nie selfsorg nie. Badkamer was baie vuil. Ons het eerder nie gestort nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 140
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 140
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klondike Farm, Portion 14, Kameelboom Lodge, Vryburg, 8600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa883fb3c54175cfe74bac28a76a71ce469d6e0e32e690b9249f9e54a95e640f6448e4a7d3a1ce09b646618373a31600458e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 88 5 1 4 Klondike Farm, Portion 14 Kameelboom Lodge 8600 Noordwes 021 201 8901 08:00-21:00 10:00 -26.986907 24.668892
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang