Successfully reported

Kamp Schelmhoek in Frieden

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Estelle D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Onoortreflike, ongelooflike en baie besondere ervaring. Ons het ons kuier daar baie geniet - skoon netjiese verblyf met alles wat mens benodig en baie om te doen. Ons het baie pret gehad en heerlik gekuier om die vuur in die aand terwyl ons die Karoo-stilte en sterre geniet het. Kamp Schelmhoek spreek van 2 mense se passie en liefde toe die kamp uitgelê is met baie spesiale detail om dit vir gaste moontlik te maak om die Karoo op 'n baie besondere manier te geniet! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ralie
Kamp Schelmhoek in Frieden
Estelle en vriende Baie dankie vir jul ondersteuning. Ons is so bly jul het dit geniet. Hoop ons sien jul gou weer. En as ons gaste dit geniet en sulke mooi woorde sê, is ons net dankbaar.

Willem H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Something extraordinary. Dirk and Rali have truly crafted something extraordinary with their campsite. The grounds were immaculate, and the pool was a delightful oasis. Our nighttime drive up the mountain to gaze at the stars was nothing short of magical, and the 4x4 trail provided an exhilarating adventure. Every moment of our stay was filled with joy and relaxation, and we can’t wait to return for another unforgettable experience. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ralie
Kamp Schelmhoek in Frieden
Thanks for your support

Philip W
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Highly recommend. Excellent. Great campsite. Awesome 4x4 trail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ralie
Kamp Schelmhoek in Frieden
Thanks, hope to see you soon.

Ronnie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Peaceful and refreshing. The peace and silence of the Karoo were impressively imposing. We wanted to recharge our batteries and this was the right place for it. Rali and Dirk have gone to great lengths to provide decent amenities, including a very quaint swimming pool with a braai area, all integrated into an old reservoir. Very nice indeed! This camp was great for us as a couple, but would be even better for a group of friends, especially if they have kids. There is a putt-putt course and a playground, as well as a catty range and a BMX track for the kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ralie
Kamp Schelmhoek in Frieden
Thanks for your support and that you had a great time. We are glad that you enjoyed it. Hope to see you soon.

Gerhard D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Los social media en gaan karoo toe. Baie dankie. Die plek is puik. Alles wat ek nodig het. Vat net handdoeke saam. Lekker swembad. Dankie vir die ys. Plek is ideaal om weg te kom van die stad af. Niks uit plek nie. Alles werk en is skoon. Speelpark vir grootmense en kinders. Ek kon tot kettie skiet. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ralie
Kamp Schelmhoek in Frieden
Hallo Gerhard Baie dankie vir die resensie, waardeer en so bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien. Lekker om te hoor.

Wildre F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Asemrowend! Dit was absoluut fantasties! Soveel staproetes en fietsbaan vir die kinders. Ons was nog nooit by so wonderlike kampterrein nie. Warm stort gehad en alles so netjies en "arty". Regtig wonderlike plek en die natuur is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ralie
Kamp Schelmhoek in Frieden
Zelda, baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit. Ons is so bly dat julle dit geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien. Julle was wonderlike gaste.

Liezel J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Hidden gem in the Karoo! Beautiful setting! 10/10 for attention to detail. The tents and caravan were beautifully made up, clean and felt like home. The communal kitchen and bathrooms were clean and equipped with the necessary amenities. The beautifully scenic 4x4 route on the farm recharged our city burnt-out souls. Look out for the Wind Farm on the very distant horizon near Matjiesfontein when on the highest points on this route. Overall, very satisfied with our stay! Will recommend and we will be back next year!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ralie
Kamp Schelmhoek in Frieden
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dis vir ons by Kamp Schelmhoek In Frieden net 'n plesier as ons gaste dit kan geniet, kan herlaai en net hulself kan wees.

Rholeen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Ongelooflik. Was ongelooflik baie lekker en die gasvryheid van Dirk en Rali was ongelooflik. Sal dit vir almal aanbeveel om weg te kom van die besige stad lewe en van alles te vergeet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ralie
Kamp Schelmhoek in Frieden
Dankie julle

Arnold L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2024

Amazing. It was quite nice, just a bit far from the nearest town, but it's a great opportunity to be off the grid.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Ralie
Kamp Schelmhoek in Frieden
Baie dankie, waardeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ralie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R300
R 300 R 270
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R300
R 300 R 270
per nag, vir 2 mense
Vanaf R300
R 300 R 270
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schelmhoekplaas, Moordenaars Karoo, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeeb7a038148afe175ee5fe094c34d3445f8034a130ef1aeb98f969cb3da875e82fa6569de32d2bc548776a597d64ac1cf982?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R300 nouVanaf R270 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Schelmhoekplaas Moordenaars Karoo 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.990573019808 20.915849804878
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang