Successfully reported

Kangela 9

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen troeteldiere word by enige van die GoBundu-huise toegelaat nie. Harde musiek, partytjies en funksies word nie toegelaat nie. Alle gaste moet die reëls van die landgoed waarin hulle bly, nakom. Absoluut geen geraas word tussen 22:00 en 06:00 toegelaat nie. Versuim om te voldoen, sal 'n waarskuwing tot gevolg hê. Indien die probleem weer na 'n waarskuwing voorkom, sal die volle skadevergoeding verbeur word. Voortgesette nie-nakoming kan daartoe lei dat gaste gevra word om die eiendom onmiddellik te ontruim, sonder terugbetaling vir enige ongebruikte nagte.

Personeelheffing is 'n verpligte daaglikse fooi wat betaalbaar is. Hierdie fooi is R150.00 per dag per huishoudster en R75.00 per dag vir die tuinier. Dit sluit jou aankoms- en vertrekdag in en is kontant aan die personeel betaalbaar op jou vertrekdag.

Indien die eiendom deur 'n groep jongmense bespreek word, let asseblief daarop dat geen persone onder 25 toegelaat word sonder ouerlike of volwasse toesig nie.

Campismo Ninho Estate en Kangela Estate is albei die tuiste van samango- en vervet-ape. Alhoewel hulle dalk onskadelik lyk, is hulle bekend daarvoor dat hulle huise binnekom op soek na kos. Moet asseblief nie die ape voer nie – dit moedig hulle aan om terug te keer en skep voortdurende probleme.

Om probleme te vermy, moenie vrugte in bakke of kos op toonbanke los nie. Hou alles in die yskas of toe kaste, en maak seker dat alle vensters en deure behoorlik toe is wanneer jy die huis verlaat. Kom ons hou hierdie wilde diere wild – en jou vakansie stresvry.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 5 300
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 300
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 5 300
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kangela Estate 9, Ponta Malongane, Mozambique, Maputo Province
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61be141d334705d9ac66c89611a0bf7d377eab8ad7bb1709bccf49027d719e88e2c12b57344056a5ff65ff19be2861caac95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 300 per nag (plek vir 9) Kangela Estate 9 Ponta Malongane Maputo Province 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.784559558862 32.888851070392

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang