Successfully reported
+18

Kango 25

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Kango Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Kango 25 is in die hartjie van Hartenbos, binne maklike bereik vanaf die strand, restaurante en winkels. Dit spog met verskeie Blouvlagstrande, 'n strandfront-waterpark en geleenthede vir walvis-, dolfyn- en robkyk.

Die woonstel op die grondverdieping beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste word versoek om hulle eie swemhanddoeke saam te bring.

Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, oond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser.

Die sitkamer het 'n gemaklike bank en beskik oor nog 'n enkelbed. 'n TV met 'n DStv word voorsien. Daar is ook 'n eetarea met 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 mense.

Die woonstel het sy eie braai-area en houttafel met bankies.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Yolandi A
Besigheidsreis
5.0
Convenient and value for money. Friendly, convenient and felt like home. The location was perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Siphokazi M
Saam met vriende
5.0
We enjoyed our stay. It was amazing and everything in the facility was working.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Sharozade A
Saam met vriende
5.0
Die kuier was fantastic, die eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Ons het ongelooflik, onbeskryflik tyd gehad. Dit was baie lekker. Sal Kango 25 vir...
Sien meer
Jun 2025
Esther C
Saam met lewensmaat
5.0
Sal aanbeveel vir enige iemand. Alles wat jy wil hê, is daar. Baie lekker gebly. Al wat jy wil hê, is daar. Daar kort niks.
Apr 2025
Albert D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitgerus. Voel werklik op vakansie. Lekker See strandhuisie.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carolina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 25 Kango Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kango 25 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Kango Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA589e3b9b8559b8d676d208e7affcc7c4f205b7e7aae93548b5c33c94d49551f47141dee5e76a217442be08dab8885d830570?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 5) 98 5 1 5 25 Kango Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124579 22.116596

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang