Successfully reported
+26

Karee Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2 Van Riebeeck Street, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karee Guesthouse is 'n klein, knus gastehuis geleë naby die middedorp en binne maklike bereik van restaurante en besighede. Hopetown is amper halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad op die N12, wat dit die ideale oornagplek vir moeë reisigers maak.

Verblyf word gebied in 4 gastekamers wat elk 3 volwassenes en 1 kind kan akkommodeer.
Bykomende geriewe sluit braaigeriewe, 'n stoep en veilige parkeerplek in. Die gastehuis is kindervriendelik. Die gastehuis het ook sonpanele, wat help om die ligte tydens beurtkrag aan te hou.

Die gastehuis is binne maklike bereik vanaf OTM'e, kafees en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Ettienne L
Gesin met tieners
5.0
Baie netjies, skoon en met al die nodige geriewe. Baie vriendelik en behulpsame. Baie netjies, skoon en met al die nodige geriewe. Baie vriendelik en ...
Sien meer
Jun 2025
Grethe D
Gesin met tieners
5.0
Christine is baie gasvry en haar plek is pragtig! Ons het baie lekker gebly! Baie netjies, alles wat mens benodig.
Jan 2025
Polly G
Saam met vriende
5.0
Great place to stay during a road trip! Thank you for an amazing stay. The room was clean, our dogs loved the garden, and we loved the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Willie V
5.0
Awesome! Had an amazing time at the guest lodge. Good value for money. Will stay there again without a doubt. Great service as well.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Andre V
Gesin met klein kinders
4.8
Baie lekker. Baie lekker gebly en was baie vriendelik.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 2 Van Riebeeck Street, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karee Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2 Van Riebeeck Street, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzZDAyZDhlLWI4MWEtNGRjOS05N2QxLTYxMTk0Yjg0NmQyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 2 Van Riebeeck Street Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -29.620764104197 24.085903940722
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang