Successfully reported

Kareespruit Caravan and Camping

Kampeer/karavaan

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Cindy T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Wonderful. Will return. Was a warm and cosy place for the night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Was moeite werd en sal dit aanbeveel. Was heerlik verras - baie lekker oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albertus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Puik. Baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2023

Baie netjies en skoon, ons het lekker gekamp, baie dankie! Baie dankie vir die lekker naweek, die kampplek is baie mooi skoon en netjies, badkamers baie netjies met water en warm water. Ek sal dit beslis aanbeveel as 'n lekker kampplek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gladwin M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2023

Weekend camping. Great location, clean bathrooms. The problem is when they are hosting other events like a matric farewell when we arrived. It was chaotic, and then the next day there was a wedding. The camping bathrooms were not cleaned constantly throughout the day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nick B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Netjies, naby Gauteng. Ek en kleinseun met motorfiets gery en gekamp - badkamers super skoon en modern. Yskas in gemeenskaplike kombuis waarin ons verversings en vleis koud gehou kon word. Slaghuis op perseel is 'n pluspunt. Ons kon alles by restuarant bekom om heerlike braai toe kon he. Ons sal weer terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naomi
Kareespruit Caravan and Camping
Goeiedag Ons is bly om te hoor dat u dit geniet het by ons. Sien julle dan volgende keer.

Ilze D
1 nag Gesin met tieners
3.8
Des 2022

Pragtige oord met alles wat nodig is. Baie lekker oornag op pad na Namibië.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis Potgieter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Heerlike geriewe en ideaal op pad na Skilpadsnek grenspos. Vriendelike ontvangs en skoon en netjiese geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Sep 2021

Nie te aan te beveel as naweek kampeerplek nie. Baie netjiese plek, net jammer dat daar Saterdagoggend 'n hele klomp mense opdaag vir 'n troue en basies die hele plek oorneem. Musiek het al vanaf 7uur begin. Moes ongelukkig maar oppak.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Monika M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Baie rustig, skoon. Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese kampeerplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 95

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Entrance at Hooge Street, Farm Kareespruit, Zeerust, 2865, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38d81833a830146f8d20a7d700377252ef51981162a3668dd811c9d74bae523d1f65621b2b907b6b7d49914a92de50b3ad00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 Entrance at Hooge Street Farm Kareespruit 2865 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.536565404998 26.058057546615
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang