Kareestomp
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R338, Kareestomp Farm 190 Portion 4, Karoo, 6270, Oos-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kareestomp bied gemaklike akkommodasie in die hartjie van die asemrowende Karoo, ongeveer 26.6 km vanaf Aberdeen. Ervaar 'n unieke mengsel van rustieke sjarme en verfynde gemak, en geniet 'n rustige ontsnapping uit die alledaagse gewoel, gedompel in die ontsagwekkende skoonheid van die Karoo-landskap.
Akkommodasie word aangebied in 2 pragtig gemeubileerde kamers met lugversorging, elk met slaapplek vir tot 4 gaste. Elke kamer is gemaklik gemeubileer met 4 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Gaste kan 'n gedeelde kombuis, knus sitkamer, swembad, Jacuzzi, sauna en 'n privaat sondek geniet vir ontspannende oggende of aanddrankies. Kinders sal mal wees oor die speelarea met 'n klimraam, trampolien, sandputte en wiegperde, terwyl die omheinde sportbaan tennis, basketbal, netbal, hokkie en sokker bied. Gaste kan vriendelike plaashoenders ontmoet, natuurroetes verken, plaaslike voëls dophou en sterrekyk onder die helder naghemel geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R338, Kareestomp Farm 190 Portion 4, Karoo, 6270, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R338, Kareestomp Farm 190 Portion 4, Karoo, 6270, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang