Successfully reported

Karelize Selfsorg Suites Benoni

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Erika A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Just the comfort I needed. Loved the garden. The bathroom was magical. Host very efficient. Really enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danelle L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Sal beslis weer van hul dienste gebruikmaak. Heerlik! Net wat jy nodig het vir 'n kort sakereis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianne
Karelize Selfsorg Suites Benoni
Baie dankie, Danelle. Dit is altyd lekker om goeie terugvoering te ontvang van ons gaste. Ons streef daarna om goeie diens te lewer en waardeer jou baie. Groetnis, Tania en die Karelize-span.

Sorika V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Pleasant. It was short, but everything we needed. Very pleasant - will definitely stay here again if needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianne
Karelize Selfsorg Suites Benoni
Thank you for your kind review. We are happy to see our guests are taken care of and look forward to having you stay with us again. Kindest regards, The Karelize Team

Frieda G
1 nag
3.6
Mei 2024

Was gerieflik naby lughawe. Nee. Baie aandag moet aan onderhoud gegee word. Dit is baie onprakties as daar meer as 2 persone in 'n eenheid deel. Buite is geen aanduiding waar die ingang is nie. Geen aanduiding waar die ontvangs is nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Dianne
Karelize Selfsorg Suites Benoni
Beste Frieda. Dankie vir jou terugvoering. Dit word opreg waardeer. Die eenheid waar julle tuisgegaan het is 'n familie-eenheid en het tot dusver baie goed vir 'n gesin gewerk. Ons het uit ons pad gegaan om julle versoeke te akkommodeer bv. die gloeilamp wat geblaas het in die toilet en die DSTV-dekodeerder te herstel. Dit is normale verloop van dinge en ons sal dit waardeer indien jy ons direk in kennis kan stel van enige ander onderhoud items wat aandag kort. Ons aanlyn inligting stipuleer dat ons 'n self-sorg fasiliteit/AirBnB is en nie oor 'n ontvangs beskik nie. Dit is die norm dat self-sorg en AirBnB nie 'n ontvangs area het nie. Die perseel is ook duidelik gemerk maar ons sal dit in streng oorweging neem om nog naamborde en aanwysings op te rig, veral vir mense wat nie bekend is met die area nie. Baie dankie vir hierdie voorstel. Vriendelike Groete Tania

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dianne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Longfellow Street, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e7446022836b99c3808a955f6d2d8e96e4975009d610aeecf8022d76df5f7bde6e8ea8f540a76eba8b26da61ca63fb2ad46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 4 Longfellow Street Farrarmere 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.166129351555 28.29084886993

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang