Karoo C
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Renee Street, Karoo, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
Karoo C is 'n selfsorg-vakansiehuis in Beaufort-Wes, met asemrowende uitsigte oor die Karoo en geskik vir groot gesinne of groepe.
Die huis bied slaapplek vir 12 gaste in 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde en vierde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die tweede badkamer is ook toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n sitkamerstel, platskerm-TV, eetkamertafel met stoele en 'n binnebraai in. Gratis WiFi is beskikbaar.
Skuifdeure maak oop na 'n oordekte buite-onthaalarea met braaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkering is beskikbaar vir vier voertuie, insluitend plek vir groot voertuie en karavane, met aparte ingange en uitgange.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Charlene Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 29
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 10 Renee Street, Karoo, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Karoo C het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Renee Street, Karoo, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang