Successfully reported

Karoo Huisie

Selfsorg
Karoo Huisie 2
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Karoo Huisie bied oornagverblyf in 'n eenslaapkamer selfsorg eenheid in Vanderbijlpark, S.W.5 geleë is. Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Die eenheid het 'n privaat ingang en gaste het toegang tot hul eie geriewe. Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en bestaan uit 'n lieflike oopplan-slaapkamer en -sitarea met kombuis geriewe, Daar is ‘n klein werkspasie wat na die badkamer loop. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en ‘n lugverkoeler. Terwyl die badkamer toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n induksiestoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Komplimentêre tee, koffie, suiker, melk en water word voorsien. Die eenheid word skoongemaak indien gaste dit verkies. Die eenheidsprys sluit 'n TV met Netflix en gratis WiFi in. Braaigeriewe is beskikbaar op aanvraag. 'n Wasgoeddiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die ligging van hierdie eenheid is naby plaaslike hospitale, restaurante, winkelsentrums asook skole. Gaste kry veilige parkering binne die perseel onder ‘n afdak.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Lugversorging
Slaapkamers, Leefarea
Braai
Buite, Toerusting voorsien
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Stortjel
Buitelug
Braai
Buite, Toerusting voorsien
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Buite, Toerusting voorsien
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Induksieplaat
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Rook toegelaat
Slegs buite
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers, Leefarea
Vermaak
TV
Standaard
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Rook binnenshuis is nie toegelaat nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 105 Beethoven Street, S.W.5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6085e48260d022d74a22ccfadc5a000fef4b6f491ff8d4f26d18ef607a3468dee19e30bf5ff51dee27d868f285afa7f9b28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 105 Beethoven Street S.W.5 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.737026 27.8261451
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang