Successfully reported
+35

Karoo Khaya

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Sonskyn Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karoo Khaya is op 'n kleinhoewe binne stapafstand van die middedorp in die wonderlike dorpie Prince Albert geleë. Pete en Megan nooi jou graag uit na hulle gastehuis waar jy so tuis soos by jou eie huis sal voel. Kom en deel in hul passie vir die Karoo en hul eiendom. Daar is geen straatligte of dorpgeraas in die omgewing wat die rus en stilte van die Karoo sal onderbreek nie.

Karoo Khaya bied 4 kothuise in die stil en rustige tuin met 'n groot rotspolonspoel en 'n waterval. Daar is 'n boma met 'n braaiplek en ons voorsien hout en braaigeriewe. Die kothuis is elkeen met 'n tikkie oud-Karoo viersier. Ons het spesiale aandag geskenk aan huislike gerief, soos gemaklike beddens, linne van die hoogste gehalte en plattelandse afwerkings. Elke kamer het ook 'n lêer met inligting oor Prince Albert en die omliggende omgewing. Die kothuise word daagliks skoongemaak. WiFi is beskikbaar.

Matrasse, vir jong kinders, is beskikbaar. Dit is gratis. 'n Volledige Karoo-ontbyt word in ons huis bedien, maar is 'n opsionele ekstra teen 'n addisionele fooi per persoon. Daar is ook konfyt, ingelegde produkte, gerookte olywe en olyfolie, wat alles op die eiendom gemaak word, te koop in al die kamers.

Ons het 'n gaste-sitkamer met DStv en 'n uitgebreide biblioteek met 'n beeldskone uitsig oor die tuin en die panoramiese berge. Jy is ook welkom om in die tuin rond te loop en jou eie groente vir aandete te pluk. Kinders sal mal wees oor die plaasdiere en is welkom om hulle te help voer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 238 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Magriet I
5.0
Perfect stay. Value for money. Communication wonderful, clean and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Leana B
Saam met lewensmaat
5.0
Het met my ouers daar gekuier, en hulle was baie tevrede met die blyplek. Baie netjies en privaat. Blyplek is baie ruim en gemaklik.
Jul 2025
Andries D
5.0
Ek het lekker gebly. Het aan my vereistes voldoen. WiFi was op tye traag - dink dit was a.g.v. die hoeveelheid mense. Slaapplek, badkamer, kombuisgeri...
Sien meer
Jul 2025
Riaan S
Gesin met tieners
5.0
Gerieflike vriendelike diens. Baie gerieflik en vriendelike diens.
Apr 2025
Lourens B
Saam met lewensmaat
5.0
Net reg. Megan is 'n raakvatter. Die foto's en beskrywing van kamer 4 was akkuraat. Sal graag weer daar wil oornag.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 238

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 1 Sonskyn Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Khaya het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 060
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 060
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Sonskyn Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4MjIxNTIwLTg5NWUtNDZiMi04MGEwLTg3OWNhY2I3N2I5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 238 5 1 5 1 Sonskyn Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.216717546283 22.029390335083

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang