Karoo Koelte Accommodation
Beskrywing
Die kamer beskik oor 2 enkelbeddens en dit is rolstoelvriendelik met 'n gebruikersvriendelike stort. Die stort en krane is so ontwerp om parapleë en kwadrupleë te akkommodeer en die perseel is ook deur 'n rolstoelverbruiker getoets. Perkallinne en 'n waaier word voorsien. Die kamer het 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit, elektriese komberse en paneelverwarmers. Rook is verbode in die kamer en daaglikse skoonmaakdienste is ook ingesluit. WiFi is in die voortuin en sitarea van die Hoofhuis beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die stoepkamer is aan die voorkant van die huis met uitsig oor die tuin. Die kamer beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Perkallinne word voorsien. Die kamer het ook 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit. Ander geriewe sluit elektriese komberse en paneelverwarmers in. Rook is verbode in die kamer en daaglikse skoonmaakdienste is ook beskikbaar. Die kamer het 'n privaat ingang. WiFi is in die voortuin en sitarea van die Hoofhuis beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is gemeubileer met 'n gemaklike dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Perkal-linne word voorsien, asook 'n waaier. Die kamer het ook 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit. In die winter is elektriese komberse, sowel as muurverwarmers, in die kamers beskikbaar. Die kamer is rookvry en word daagliks skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is ideaal vir 2 persone en is ingerig met 'n gemaklike dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Perkal-linne word voorsien. 'n Yskassie, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit, is ook beskikbaar. In die winter word elektriese komberse en muurverwarmers voorsien. Die kamer is rookvry en word daagliks skoongemaak. Wi-Fi is beskikbaar in die voortuin van die hoofhuis en in die sitkamer van die hoofhuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorg-eenheid is apart van die hoofgebou en het 'n privaat ingang. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, 'n leefarea met 'n dubbelslaapbank en 'n kaggel. Die badkamer het ' n stort-oor-bad. Linne word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook beskuit. Ander geriewe sluit lugversorging, elektriese komberse en 'n paneelverwarmer in die kamer in. Rook is verbode in die woonstel en daaglikse skoonmaakdienste is ook ingesluit. WiFi is in die voortuin en sitarea van die Hoofhuis beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Kempen Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang