Successfully reported

Karoo-Koppie Guesthouse

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Charlene B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Waarde vir geld. Kort stop om te rus vir die nag. Geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien O
1 nag
5.0
Sep 2025

Ons sal enige tyd weer daar oorslaap. Alhoewel ons na inboektyd gearriveer het, is daar 'n plan gemaak en ons is vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Aangename ervaring. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Die kamer was silwerskoon, die water heerlik warm en die beddens, met die elektriese komberse, 'n bonus. Perfek vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwrens Martinus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ek is 'n sucker vir 'n plek met 'n mooi uitsig. Ons het baie lekker gebly. Die kamer was ruim, lekker bed, warm kombers en 'n klein kitchenette. Vir die prys was alles net perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Het 'n laat inboek gehad die aand, maar die instruksies voor die tyd was uitstekend. Baie lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Dit was baie gerieflik en huislik. Ons het baie lekker en gerieflik oornag daar. Alles is daar wat jy nodig het. Dit is skoon en netjies, met 'n wonderlike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Clean, friendly, on route with a great view. If you want a room with a view, this is the place to stay. Close to restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jeanette
Karoo-Koppie Guesthouse
Baie dankie

Brian R
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Sep 2025

Presies wat ons benodig het. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mary Ann S
1 nag Gesin met tieners
3.6
Jul 2025

Wi-Fi streaming word nie toegelaat nie. Skoon, klein maar gerieflik. Warm waterstelsel onvoldoende vir 4 mense vir die gesinskamer.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Jeanette
Karoo-Koppie Guesthouse
Haai Mary-Ann. Ek vra om verskoning vir die ongerief. Maar gaan jy dit glo, dit is die eerste keer in al die jare wat daar so 'n klagte kom. Dalk het julle 4 groot baddens water direk agter mekaar gedoen? Groete Jeanette

Daryl B
1 nag Gesin met klein kinders
2.8
Jul 2025

Unhygienic. Would not recommend. The place was dirty and the single beds should have been replaced years ago. Stains on the chair were really gross.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 709
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 709
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 709
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 President Kruger Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW6tEcyLc6rod8VUfqijISykM1EX7pZp7BvIr0W6phhIpfhewhI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R709 per nag (plek vir 2) 110 5 1 5 1 President Kruger Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.723594 25.095552
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang