Karoo Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Ontbyt word bedien tussen 07:30 en 09:00.
'n Volle Engelse styl- en vegetariese ontbyt is by die tarief ingesluit.
Gaste mag nie hul fietse in die suites bêre nie. Daar is veilige stoorplek op die perseel en gaste moet reëlings hiervoor tref wanneer hulle die verblyf bespreek
Moet asb. geen elektriese toestelle in die eiendom se toerusting inprop nie. Gaste mag slegs selfoonlaaiers en skootrekenaars inprop.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang