Karoo Ridge Eco-lodges
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- River Lodge
- Selfsorg
- Mountain Lodge
- Selfsorg
Huisreëls
Die instansie is troeteldiervriendelik, maar gaste word versoek om seker te maak dat honde onder toesig gehou word terwyl hulle loop.
Die instansie hef 'n ekstra fooi van R200 per troeteldier.
Die verblyf maak oop in die veld, daar is geen omheinde area nie. Daar is troppe bobbejane wat potensieel gevaarlik vir honde is.
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad van 45 km na die instansie lei. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Let asseblief daarop dat WiFi nie in die kamer beskikbaar is nie, maar indien gaste wil konnekteer, is WiFi beskikbaar in die ontvangsarea en kan dit gedurende kantoorure gebruik word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Karoo Ridge Eco-lodge, Karoo Ridge Conservancy, 58 km from Middelburg, 5900, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang