Successfully reported

Karoo Stilte

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Dalene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Pragtige goed toegeruste en silwerskoon huis! Heerlike huis met uitstekende geriewe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizl S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Fantasties. Baie netjies en oulike verbluffend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ignet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Luuks, ruim, pragtig. Verblyf was baie gerieflik. Vir seker die beste waarde vir geld in Graaff-Reinet (ons bly baie oor in GR). Eenheid is puik toegerus, alles wat 'n mens nodig het. Gasvrou was tegemoetkomend met vroeë inklok. Sal definitief weer hier bly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene D
1 nag
4.8
Jul 2025

Ons het heerlik gerus in die stilte en die kamer wat donker genoeg was. Vandat ek die advertensie gesien het, was ek mal oor die plek. Ons verwagting is oortref! Dit is ruim, skoon, netjies en toegerus met alles wat jy nodig het en nog meer. Ons was bekommerd oor die parkering in die straat, maar dit was veilig met ander motors wat ook daar geparkeer was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Japie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Ons sal in die toekoms weer terugkeer. Ons het Karoo Stilte baie geniet. Die eenheid is baie goed toegerus en uitstekend geleë.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gregory S
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2025

As expected. Well equipped, spacious and uncluttered. Description mentions secure parking - this is not correct. Parking is on the street.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ros N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Most enjoyable and relaxing. Karoo Stilte is very well equipped and clean. It is always such a pleasure when you see the hosts have paid attention to detail and have gone the extra mile to make your stay a pleasure. Christi definitely ensured we had everything we needed for our stay. We highly recommend this establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmari G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie gemaklik! Na ons 4 nagte op die Oranje Rivier was Karoo Stilte 'n lafenis. Die eenheid het alles en meer wat ons nodig gehad het. 'n Pragtige, stylvolle plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ella V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Awesome. The stay was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Pragtige huis in mooi woonbuurt. Skoon en netjies! Pragtige huis met alles wat jy nodig het. Gerieflike beddens en linne. Skoon en baie netjies. Naby alle winkels en restaurante. Langste strate vir 'n heerlike draf sonder bulte. Sal definitief weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 195
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 195
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 195
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 53 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20113859aee46158bddcb159510709b478cb406c5a9d4a118f5085a22482985ca0e7040585b590ce722c3e9db4dbee8aa7bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 195 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 53 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -32.249742117982 24.530978001915

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang