Successfully reported

Karoo Stilte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Michael D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

The rest we needed. Very nice and quiet. Perfect if you want to get away from the hustle and bustle of life for a while. Nice walks on the sheep farm where you occasionally see some springbok and other buck.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olaf B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Space, quiet, generosity, endless views. Soul food on tap!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

One of the best accommodations we've stayed in yet. If you want a relaxed, quiet stay in some breathtaking natural beauty, this one's for you. It's a small cottage that had everything you need and more. Our host is very friendly and beyond helpful. We drank sundowners in the swimming pool and watched the sun go down over the Karoo mountain, it was extremely romantic! We spent only one night there, which was a shame because we really did not want to leave. Next time, and yes, there will be a next time for sure, we will stay there much longer. We definitely recommend Karoo Stilte!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
1 nag
5.0
Mrt 2025

Perfekte stilte. Ongelooflike lokasie. Mooi wêreld. Stil. Rustig. En twee ongelooflike eienaars. Lieflike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Die naam vertel alles. Kom sien self. Ongelooflik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanru P
1 nag
4.8
Feb 2025

Gasvryheid op sy beste. Dis juis die kliëntediens wat uitstaan - wil eintlik 10 sterre gee. Het my soos 'n spesiale gas laat voel. Tania het moeite gedoen om my tuis te laat voel - ekstra aanwysings, braaipak en slaai voorsien. Opgevolg of alles reg is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik. Karoo Stilte sal altyd hoog op my verblyflysie bly. Heerlik. Uiterst goed toegerus. Die omgewing en stilte is wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig met ongelooflike natuur skoon. Dit was awesome. Tania was vriendelik en gasvry, en hulle plekkie is net soos die foto's .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barthlo K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2024

A place to unwind from the concrete jungle and to find peace and silence. Awesome hosts ensure that our stay is pleasant and are now newfound friends. Pristine clean and comfortable self-catering accommodation with everything you will need and more. The location is fantastic with awesome Karoo starry nights and peace and silence during the day and night with breathtaking views of the mountains around the cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Onvergeetlik Karoo kuier. Onvergeetlik Karoo kuier. Was 'n nuwe ervaring vir ons. Die stilte kruip diep in jou hart soos die gasvrou en gasheer doen. Die warm ontvangs en warm harte oorheers die Karoo koue. Die voorsiening vir elke moontlike gebeurtenis (selfs 'n noodmedikasie boksie) maak die kuier soveel meer gemaklik en vat baie spanning en onsekerheid oor die afgeleë plaas weg. Die klein gebaarjies was van groot waarde. 'n Buite lig as jy laat aand uit is. Hout vir 'n vuurkie. Soveel Karoo omgee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 91

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraserburg Road, Blaauwkrans Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5effbdada8a3ea458c857944b49781513b38f069f88483b5ca898833413097525e0512d662e018008ed5008b9bce238881ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 Fraserburg Road Blaauwkrans Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.271686843487 22.0731537983
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang