Karoo Stilte
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fraserburg Road, Blaauwkrans Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Karoo Stilte is op 'n werkende plaas naby Beaufort-Wes en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisiger of oornaggaste.
Die kothuis het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Warm water word deur 'n gasgeiser voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Neem kennis dat die kothuis elektrisiteit het wat deur sonkrag opgewerk word, maar enige toestelle wat 'n element bevat soos 'n broodrooster, mikrogolf, strykyster met hoe kragverbruik sal nie raadsaam wees nie. N haardroeër word voorsien. Verskeie ligte is beskikbaar, elektries, lamp en kerse.
Geniet die rustigheid en 'n uitsig oor die Karoo Nasionale Park. Gaste kan 'n vuur aansteek en die Karoo-sterrehemel gade slaan.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n privaat sit dammetjie vir die warmer dae is onlangs gebou deur n klipmaker van die kontrei.
Indien 'n kot benodig word, kan dit gereël word teen 'n klein fooi.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 91
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Fraserburg Road, Blaauwkrans Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Karoo Stilte het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fraserburg Road, Blaauwkrans Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang