Karoobossie
Kry 30% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Nov 2025 tot 30 Apr 2026.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Peace Avenue, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 000R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Karoobossie bied privaat, gemaklike en diere vriendelike selfsorgverblyf in 'n gesellige kothuis in Ladismith, Wes-Kaap.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Daar is 'n enkelslaapbank beskikbaar in die sit area wat slegs geskik is vir 'n jong kind.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en braai gereedskap. 'n Eetkamertafel met 3 sitplekke in die kombuis is ideaal vir maaltye en werkspasie. Die sitarea is gemeubileer met n bank bed en gemaklike stoele, asook gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot bykomende buitesitplekke, sowel as 'n Weber-braai. Vanaf die stoep kyk jy oor 'n klein lusern land en kan ons bekroonde Towerkop berg aanskou. Kort staproetes in ons Ladismith koppie is stapafstand vanaf die kothuis.
Veilige privaat parkering reg langs die kothuis verseker vir goeie gemoedsrus.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Janine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 12 Peace Avenue, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Gaste dink Karoobossie het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Peace Avenue, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang