Successfully reported

Karoobossie

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gideon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Aangenaam. Ja. Net wat ons nodig gehad het. Mooi tussen die berge gaan fiets. Die omgewing is nou baie droog en die paaie is vol stof.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason-douglas M
1 nag
5.0
Mei 2025

Heerlike netjiese skoon verblyf. Alles was 100%, geen TV, maar dit was nie 'n probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antionett H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Heerlik gekuier, die mense in Ladismith is baie vriendelik. Huisie self is baie mooi, was net 'n probleem met die 2 plaat stofie, maar het dit onder die gasvrou se aandag gebring. Ligging was ideaal vir ons doel om Seweweekspoort te ry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Janine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Peace Avenue, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7138e30aee14b2d37401910b1d0b82fde12091e83879e52b917954ae4fa16b49f1ce7f987a5a84bb4786bdf300d47a3476ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 12 Peace Avenue Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.489284607829 21.26749378297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang