Successfully reported

KarooRus

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 308 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ockert A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Netjies en skoon. Sal vir seker weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het dit geniet.

Kendra-lynn R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Heerlik! Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gebly.

Chris H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Alle reëlings en inligting is vooraf verskaf. Ons kon net aankom en 'intrek'. Heerlik uitgerus. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het dit geniet.

Susan W
1 nag
5.0
Jul 2025

10/10. Ek beveel Karoorus met 'n geruste hart aan, veilig, skoon en netjies. Vriendelike diens. Daar is parkering binne in die erf, waar jou motor en waentjie veilig is. Ons sal definitief weer daar oornag en die plek by al ons vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het dit geniet by Karoorus.

Hermanus P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie keurig en mooi plekkie. KarooRus was inderdaad 'n knus en lekker oorblyplek. Die toegang proses was maklik en parkering was veilig agter in die erf. Stel voor dat 'n bankie in die stort gesit word om los items op te sit wanneer jy stort. Die gedreun van die yskas deur die nag was nogal steurend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gebly. Baie dankie vir die voorstel met die stort. Ons waardeer dit en sal ook aandag gee aan die yskas.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gekuier.

Irma R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly, baie dankie. Die self incheck werk baie goed. Ons het als gehad wat nodig was vir 1 nag se oorslaap! Doen so voort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gebly.

Chris V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik en gemaklik - goeie fasiliteite. Heerlik gebly. Een voorstel - die drom met vuurmaakhout was bykans leeg en daar was net 'n baie kleinstukkie firelighter oor - maar ons het reggekom. Die reëlings met sleutel en toegang was baie gemaklik en effektief. Ligging lekker sentraal. Ons sal weer in die toekoms hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gekuier. Ons vra verskoning vir die min hout, ons is net bly julle het reggekom. Baie dankie dat jy dit onder my aandag gebring het.

Johan P
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Value for money, good stay. Well-organised, cozy, and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie
KarooRus
Thank you for your positive review. Always great to get feedback from our guests.

Donovan H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Lekker gebly! Omdat ons vanaf die Drakensberg op pad na die Kaap was, het ons net die plek benodig om oor te slaap, maar dit was genoegsaam waarvoor ons dit benodig het. Sal definitief weer gebruik maak van KarooRus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Bennie
KarooRus
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het dit geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bennie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 355

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 93 Middle Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12106b183b3dd2864b60dc6e344142fb613f4c8383afae68e4230ae5e109bc4b504111d85329b79b6001329807dad200f3fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 308 5 1 5 93 Middle Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.255552327906 24.532309770584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang