Successfully reported

Karoovlaktes Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Richard And Jackie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Highly recommended and very beautiful. Beautifully decorated and smelled heavenly. Everything needed for an overnight stay. Highly recommended. Helpful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duane H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Quick stop over but can highly recommend. Really well equipped, clean, friendly hostess. A quick stop over but can highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik. Pragtige woonstel met alle geriewe wat jy nodig het. Was 'n lekker verrassing om in die mooi woonstel in te stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Karoovlaktes het ons vriendelik ontvang en is baie netjies. Karoovlaktes het ons vriendelik ontvang na 'n lang dag se reis. Dit was netjies en skoon. Ons het lekker gerus en was weer reg vir die volgende dag se reis. Dit is vir seker 'n lekker plek vir sommer net oornag. Alles wat nodig is, is daar. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermann S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Gerieflik, waarde vir geld, veilig en mooi. Pragtige, moderne interieur. Heerlike warm water met goeie druk in die stort. Warmkombers was 'n groot bonus en bederf. Kommunikasie was uitstekend, veilige parkering agter ysterhek het ons gerusgestel met ons kampwa & bakkie. Verskeidenheid TV-kanale. Genoeg ruimte, bed slaap lekker. Jammer ons kon nie lank genoeg bly om van die braai geriewe gebruik te maak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Living Ball Npc F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Vriendelike ontvangs. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Het heerlik gebly. Pragtige gastehuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reino H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Netjies en skoon. Dankie vir die Gasvryheid. Ek sal die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ongelooflik mooi en gerieflik. Baie nice plek gewees om te oornag. Netjies, skoon, vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anina S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Onvergeetlik. Ons het heerlik gebly! Die diens was uitstekend en alles was silwerskoon. Die eenheid is volledig toegerus met alles wat nodig is. Die eienaar is baie behulpsaam en ons is baie gasvry ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Du Toit Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa198f9f72daad80b1512045ce1d46ec9806c4a46980c03f107888a01299708f2fe55a7345d36e25eced54feb029e5f2c1eea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 11 Du Toit Street Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.6699725 22.752013
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang