Successfully reported
+29

Karopa Self-catering

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Maynhardt Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karopa Self-catering is in Beaufort-Wes geleë en bied gaste 'n keuse van selfsorg-eenhede.

Die lugversorgde eenhede is gerieflik gemeubileer en bied slaapplek aan tussen 4 en 6 mense. Die eenhede het kamers wat met koningingrootte-beddens of enkelbeddens ingerig is, en elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort. Sommige van die badkamers het ook baddens.

Elkeen van die eenhede het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. TV's met DStv, sowel as WiFi, is beskikbaar.

Sommige van die eenhede het tussendeure, en kan saam bespreek word vir gesinne. Neem asseblief kennis dat sommige van die eenhede via trappe bereik word, en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Veilige parkeerplek word voorsien.

Beaufort-Wes bied verskeie restaurante en besienswaardighede soos museums, die Karoo Sundowner Donkiekartoer, bergfietsryroetes, 4x4-roetes, en meer.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Haus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 152

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 5 Maynhardt Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karopa Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Maynhardt Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3777ec04d34cb51171ee5c5984f03f08ee252ae98565ce6ae13a94c85a7d6f3bb91ebc1331df1aa482c21203e76dc53e8327?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 5 Maynhardt Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.350928 22.605941
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang