Successfully reported

Karopa Self-catering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Tommie F
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Bekostigbaar, veilig en netjies. Dit was baie lekker. Die plek waarin ons gebly het, was netjies en skoon. Trappe was 'n bietjie 'n uitdaging met ons klein kinders.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendre J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Heerlike en veilige oornagverblyf in die hartjie van die Karoo. Het baie lekker gekuier en baie goeie diens gekry van die eienaars. Baie oulike plekke, goeie waarde vir geld, sal weer daar aandoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Haus
Karopa Self-catering
Dit was heerlik om julle te onthaal. Ons sien uit na julle volgende besoek. Hoop dit is binnekort. Tot weersiens.

Ellestine L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Clean comfortable and very neat. Thank you for a very warm welcome, spacious apartment/double-storey. my kids really enjoy every bit of our stay, will definitely return, and recommend you. Thank you once again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Haus
Karopa Self-catering
Baie dankie vir julle vriendelike kommentaar. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Bly julle kon die sterre sien en loadshedding hanteer met 'n sin van humor. Hoop om julle binnekort weer te sien.

Gregg K
1 nag
5.0
Des 2022

Baie gemaklik en gerieflik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roan H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Gerieflik. Gerieflike verblyfplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carika K
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Heerlike verblyf. Netjiese verblyf. Baie vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alida J
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2022

Pragtige plek. Goeie diens. Lekker gekuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Haus
Karopa Self-catering
Baie dankie Alida dat julle Haus Holzapfel gekies het om te oornag. Ons waardeer julle kommentaar oor die goeie diens en is bly dat julle lekker gekuier het. Groete & ons hoop om julle gou weer te sien.

Juanita P
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Des 2021

Aangenaam. Ons het net een aand oorgebly. Die eenheid was netjies en skoon, die lugversorging 'n welkome verligting in die Beaufort-hitte. Die koffie was oud en het op 'n vorige geleentheid nat geraak (groot 200g Nescafe-koffie), so ons het dit nie gebruik nie. Ek sou voorstel dat individuele sakkies gebruik word, veral in ag genome Covid-regulasies. Andersins was dit 'n aangenaam en gemaklike kuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Haus
Karopa Self-catering
Baie dankie Juanita vir die positiewe kommentaar oor die eenheid waarin julle gebly het. Ons is bly dat dit aangenaam en gemaklik was vir julle. Baie dankie vir die voorstel oor die koffie sakkies. Kom drink gerus 'n koppie koffie by Haus Holzapfel met julle volgende besoek aan ons. Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê.

Linda S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2020

Baie gerieflik, netjies en ruim. Gerieflik en modern. Toilette (baie gevlek maar skoon) kan wel opgradeer - sal 'n groot verbetering wees op die andersins pragtige, netjiese, lugverkoelde eenhede. Die diens was uitstekend en vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Haus
Karopa Self-catering
Baie dankie vir u vriendelike kommentaar na afloop van u verblyf te Haus Holzapfel. Ons waardeer dat u spesifiek melding maak van die gerieflikheid, netjiese lugverkoelde eenhede en dat die diens uitstekend was. Dit was ons plesier en verwelkom u terug enige tyd.

Colin C
1 nag
5.0
Des 2019

Awesome. Was baie lekker ons het dit geniet, mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Haus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 152

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Maynhardt Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3777ec04d34cb51171ee5c5984f03f08ee252ae98565ce6ae13a94c85a7d6f3bb91ebc1331df1aa482c21203e76dc53e8327?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 5 Maynhardt Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.350928 22.605941
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang