Successfully reported

Kasteelkop Guest Farm Campsite

Kampeer/karavaan

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Marlise S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Plaas rustigheid. Baie lekker gekamp, ten spyte van baie vlieë (was darem somer en op 'n plaas). Heerlik rustig en lieflike staproetes. Gestookte donkie het lekker warm water gehad. Sal definitief weer kom. Plonspoel/sinkdam sou lekker wees.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christiaan V
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Apr 2025

Rustige ontsnap met mooi sterre. Kasteelkop Gasteplaas was lieflik en 'n rustige ontsnap van die stad. Die ligging is baie goed vir sterrekijkers. Die warm water donkie is bietjie oneffektief en het nie baie warm gestort nie. Andersins is die kampterrein baie netjies en lekker met die plaasdiere.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen G
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2025

All the sounds and smells of a farm. Fine for a short stopover. If you are in t. It was a one-night stop - beautiful stars - lovely farm noises - quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
2.8
Feb 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Willem V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2015

Manjifiek. P.U.I.K Pragtig Uniek Inni natuur Klipgooi van Jo'burg Ons langnaweek om 'n rustige Vrystaatse plaas was uitmuntend. Het lekke ontspan en afgeskakel van die bedrywige lewe in die stad. Dit was ons 2de besoek aan Kasteelop en ons derde besoek is sommer gou op pad!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adri L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2014

Ons het so lekker gerus en gekuier, ons sal graag weer daar wil oorbly. Die area, eienaars en die akkommodasie was puik. Ons beveel graag aan dat enige iemand wat wil rus, die gastehuis besoek. Ons sal graag weer in die winter die gastehuis wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2014

Baie mooi en skoon. Ons het op 'n stadium nie water gehad nie en moes amper 3 ure wag. Die items wat verkoop word soos hout en bv. beskuit is buitensporig duur. Die vlieë het gepla en daar was nie regtig n sigbare manier (werkende Doom of iets soortgelyks) om dit te bekamp nie. Die area en plaas is ongelooflik mooi en skoon. Die werkers is baie vriendelik en hulpvaardig. Dit sou lekker gewees het as iemand daagliks skoonmaak.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 42

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 4 800
per nag, vir 16 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag, vir 16 mense
Vanaf
R 4 800
per nag, vir 16 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R26, Perth Farm, Frankfort, 9830, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b8a29d9e797fff6d1b36ca0b00b36354c2c1fc1f096caa0fc75320d12f14aa61aca43b20e7f6f402af9b7cf7059fdec1748?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 16 mense 7 5 1 4 R26 Perth Farm 9830 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.460300937274 28.659266531468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang