Successfully reported
+12

Kasteelkop Guest Farm Campsite

Kampeer/karavaan
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R26, Perth Farm, Frankfort, 9830, Vrystaat
  • Vanaf R4 800 per nag, vir 16 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kasteelkop Guest Farm Campsite is 'n eksklusiewe kampplek op 'n werkende plaas in Frankfort, 'n klein dorpie op die oewer van die Wilgerivier in die Vrystaat. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende wat wil ontsnap en in die natuur wil ontspan.

Dié kampplek bied slaapplek aan 16 gaste, en het 5 staanplekke, en is tussen 2 plaashuise wat apart gehuur word. Die kampterrein het 'n klein ablusieblok met storte en toilette, en warm water word deur 'n donkie voorsien. Verder het die perseel toegang tot kragpunte, sowel as draagbare braaigeriewe.

Gaste kan voetslaan, bergfietsroetes, interaksie met plaasdiere, voëlkyk, visvang, pieknieks en perdry op die plaas geniet. Daar is ook 'n bekroonde Destinations-spa op die perseel waarvoor gaste vooraf besprekings moet maak.

Kamer-opset

1 Badkamer

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Braai

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 42

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R26, Perth Farm, Frankfort, 9830, Vrystaat
  • Gaste dink Kasteelkop Guest Farm Campsite het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 800
per nag, vir 16 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag, vir 16 mense
Vanaf
R 4 800
per nag, vir 16 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R26, Perth Farm, Frankfort, 9830, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b8a29d9e797fff6d1b36ca0b00b36354c2c1fc1f096caa0fc75320d12f14aa61aca43b20e7f6f402af9b7cf7059fdec1748?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 16 mense 7 5 1 4 R26 Perth Farm 9830 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.460300937274 28.659266531468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang