Successfully reported
+41

Kastelein

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 176 Dr Jansen Street, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kastelein is 'n nuutgeboude gastehuis in Pongola, geleë op pad na die N2 Nasionale Hoofweg, halfpad tussen die Noordelike provinsies en KwaZulu-Natal.

Kastelein bied gerieflike, elegante verblyf vir korporatiewe en vakansiegaste, maar tog met bekostigbare tariewe en 'n ontspanne atmosfeer. Daar is 5 dubbelkamers, elke kamer het 'n privaat ingang vanaf die patio of balkon, beskik oor en suite-badkamers, kombuisies, sitareas, DStv en lugversorging.

Die koloniale styl van die gebou is 'n bekende landmerk in Pongola en die kamers is dienooreenkomstig gemeubileer. Die oorspronklike opstal wat aan Dr Jansenstraat front, is die tuiste van ons ontvangs en eetkamer en lei na 'n formele, aangelegde tuin. Die gastekamers is in die oulike agterplaas en knus binnehof geleë.

Ons bedien geen etes nie, maar ons kamers het kombuisies wat toegerus is vir semi-selfsorg.

Daar is veilige, onderdakparkeerplek, 'n plonspoel en openbare tuinarea.

Kastelein is gerieflik geleë om maklike toegang tot die Olifantkus-oorde, groot verskeidenheid wildparke en plase en King Shaka Internasionale Lughawe te bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anton G
Besigheidsreis
5.0
Dit is pragtig hier! Dit is regtig 'n pragtige verblyf! Voel soos 'n ander wêreld sodra jy die perseel betree. Kamers het alles wat 'n mens sou benodi...
Sien meer
Sep 2025
Cecilia G
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. So beautiful and clean. Really stunning.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Mischan D
5.0
Uitstekende waarde vir geld. Kastelein is besonders netjies en goed geprys. Was baie tevrede met die verblyf.
Mei 2025
Ilse J
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige juweel in Pongola. Seker een van die beste en mooiste gastehuise waarin ons al ooit gebly het. Skoonheid en netheid kry beslis volpunte.
Mrt 2025
Nhlakanipho N
Saam met lewensmaat
5.0
Nice. It was very nice there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 176 Dr Jansen Street, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kastelein het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 176 Dr Jansen Street, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0ZDU1Y2M1LWRmMmEtNDJmMS1hNjYxLTI4NzYyMjJlMmVkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 176 Dr Jansen Street Pongola 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.378267455655 31.621599474869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang