Kate's Country Kitchen Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 12 Waterkant Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R560 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kate's Country Kitchen Accommodation is 'n gesinsgedrewe instansie wat 'n huis-weg-van-huis-atmosfeer bied. Gaste kan gehalte en gerieflike verblyf teen baie bekostigbare tariewe verwag.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 en het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer wat slegs met 'n bad toegerus is. Linne, handdoeke en ekstra komberse word voorsien. Dit bied ook 'n volledig toegeruste kombuisie. Geriewe in die kamer sluit 'n HD-TV met sekere kanale, DVD-speler, klokradio, gratis WiFi-internettoegang, waaier en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gaste buite het toegang tot parkeerplek van die straat af en braaigeriewe. Wasgoedgeriewe is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Die eenheid met slaapplek vir 5 het 2 slaapkamers met 'n driestapelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Dit bied ook 1,5 badkamers met 'n stort in elk, 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, 'n eetkamer en sitkamer. Geriewe sluit 'n TV met DStv Premium, gratis vesel-Wi-Fi-toegang, waaiers en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gaste het toegang tot 'n sonstoep, parkeerplek van die straat af, tuintjie en braaigeriewe.
Wasgoedgeriewe is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. Gaste kan ook 'n heerlike ontbyt of aandete geniet wat op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jacqueline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 12 Waterkant Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Kate's Country Kitchen Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 12 Waterkant Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang