Kate's Country Kitchen Accommodation
Beskrywing
Die eenheid met slaapplek vir 2 gaste het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met slegs 'n bad. Linne, handdoeke en ekstra komberse word voorsien. Die kombuisie is ten volle toegerus. Ander geriewe in die kamer sluit HD-TV met sekere kanale, 'n DVD-speler, radiowekker, gratis WiFi, 'n waaier en koffie- en teemaakgeriewe in. Buite is braaigeriewe en parkeerplek op die perseel. Wasgoedgeriewe is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Let asb. op: Ontbyt en aandete moet vooraf versoek word wanneer besprekings gemaak word en dit is teen 'n ekstra koste.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Gaste mag nie in die eenheid spring of hardloop nie.
Gaste is verantwoordelik om items wat tydens verblyf gebreek het, te vervang.
Gebruik asb. die water en elektrisiteit spaarsamig.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 2 slaapkamers met 'n driestapelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Dit bied ook 1.5 badkamers met 'n stort in elk, 'n volledig toegeruste kombuis, gasstoof, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe, eetkamer en 'n sitkamer. Geriewe sluit in 'n TV met DStv Premium, gratis Vesel Wi-Fi met 'n UPS, waaiers. Gaste het toegang tot 'n sonstoep, parkeerplek van die straat af, 'n klein tuin en braaigeriewe. Wasgoedgeriewe is op aanvraag beskikbaar teen 'n bykomende koste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Let asb. op: Ontbyt en aandete moet vooraf versoek word wanneer besprekings gemaak word en dit is teen 'n ekstra koste.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Gaste mag nie in die eenheid spring of hardloop nie.
Gaste is verantwoordelik om items wat tydens verblyf gebreek het, te vervang.
Gebruik asb. die water en elektrisiteit spaarsamig.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 12 Waterkant Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang