Successfully reported

Katonkel 31 @ C

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lanél J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam, heerlik gebly! Vreeslik lekker gebly in 'n pragtige plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beautiful view, kind hosts, sparkling clean and luxurious. Safe parking. Beautiful view, kind hosts, sparkling clean and luxurious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

A relaxed and tranquil experience. Absolutely great place to relax. The accommodation was in a great location with stunning views of the bay. Early morning sunrise and sunsets were absolutely beautiful. Upon arrival, we received a warm welcome which made us feel at ease and at home. The facility was neat and clean. I would definitely recommend this place to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beauwin L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Incredible. Our stay was amazing, very friendly owners and I simply love the cozy setup.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hildreth T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlik gekuier, alles mooi en netjies ingerig. Baie vriendelik ontvang deur gasvrou, en 'n heerlike verwelkomingsdrankie het op ons gewag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan E
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Praguitsig, rustig, veilig. Goeie waarde vir geld. Verblyf was baie mooi, skoon en netjies. Uitsig was baie mooi - met die mooiste sonopkoms elke oggend. Eienaars is baie vriendelik en het mooi na my gekyk. Beveel hierdie plek baie sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anari V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantasties. Baie netjies, goed ingerig met pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Awesome op sy beste! Absoluut, een awesome plekkie, baie stil area, skoon en netjies, als wat jy nodig het, die rustigheid kleef sommer aan jou. Baie vriendelik ontvang deur die gasheer, lekker gesels, sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rensche S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Absoluut fantasties. Dis pragtig en baie, baie netjies. Fantasties. Al is baie mooi en regtig baie netjies. Gasheer en gasvrou vriendelik en raad van eetplekke in die omgewing was spot on. Defnitief 'n plek wat ek aanbeveel sonder om twee keer te dink. Sal enige tyd daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley Jones J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Amazing. Absolutely peaceful, the place was clean and the guesthouse owner was amazing. We will gladly stay there again and recommend Katonkel31@C.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Katonkel Street, Britannica Heights, Saint Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a99094b6c3c31ebca69c0d205f65ce5f4a9197196e33e0cef01d143d65a3582336e8f2fe8827f93ca0be288c6949750d596?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 31 Katonkel Street Britannica Heights 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7559877 18.020266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang