Successfully reported

Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Bridget S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

As above. Comfortable, clean, private, quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Perfect for a 7 week stay. We stayed for 7 weeks to miss the worst of the UK winter. We could not have picked a better place. Peaceful, comfortable and close to some of the best restaurants in South Africa, and the lovely shady gardens were a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bea P
1 nag
5.0
Nov 2024

Omring deur natuurprag en vrede. Ons het een nag oorgeslaap, maar wens ons kon langer bly! Albei eenhede was vreeslik netjies en die erf is welig met plantegroei en selfs 'n labirint, dis pragtig! Ons is ook deur voëltjies die oggend gegroet. Lekker gebraai en gekuier, Elma is 'n uitstekende, vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meridith J
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Was baie lekker. Plek is baie gesellig en was baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustige verblyf vir 'n wegbreek. Baie lekker plekkie in 'n rustige tuin, swembad was 'n bonus in die warm weer, sal dit aanbeveel vir my vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neville B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Was great and we hope to return soon. Most enjoyable and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mannetjie S
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Dit is lekker rustig en stil. Het dit baie geniet, en is naby ander dorpe om te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neville B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

As above. Most relaxing, peaceful and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

David M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Excellent stay, wonderful space to unwind. Super venue with everything you need for a weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Baie dankie vir die gasvryheid. Was skoon en netjies. Het van die gastehuis gebruik gemaak omdat ons 'n troue in die dorp gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Dennehof Street, Riebeeck West, 7306, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44UX4AdIbuWvcM9wlUdyf8x6iuSwDj3fZ663yAzaFEJUadpzvC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 20 Dennehof Street Riebeeck West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.351492585832 18.86598374107
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang