Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Dennehof Street, Riebeeck West, 7306, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility bied gerieflik verblyf in Riebeek-Wes. Die naam is van 'n ou Afrikaans-Nederlandse woord vir "terugkeer" afgelei en verwys na 'n plek waarheen 'n mens oor en oor wil terugkeer.
Verblyf word in 2 aparte eenhede gebied.
Keerweder - Studio of Tranquility is in die welige tuin geleë en het slaapplek vir 2 gaste. Die oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die eenheid het 'n kombuisie, eetarea en lei na 'n stoep met braaigeriewe.
Keerweeder - Cosy Cottage is in 'n welige tuin met 'n verskeidenheid voëls geleë. Dit beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n volledig toegeruste kombuisie en 'n sitarea. Daar is ook 'n stoep met 'n braai.
Gratis WiFi is in die huis en ateljee beskikbaar en linne en handdoeke word voorsien. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en parkeerplek op die perseel. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Daar is verskeie restaurante, koffiewinkels en doendinge soos fiets- en bergfietsroetes asook wyn- en olyfproe in die area. Gaste kan die De Oude Kerk Museum in Riebeek Kasteel of die Kasteelberg Natuurreservaat besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Elma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 20 Dennehof Street, Riebeeck West, 7306, Wes-Kaap
- Gaste dink Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Dennehof Street, Riebeeck West, 7306, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang