Successfully reported

Keerweder Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wendy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Spotlessly clean and wonderfully comfortable. We had a fantastic stay! The place was very clean, with everything feeling fresh and well cared for. The kitchen was especially impressive – all the dishes, glasses, and utensils were brand new, which made cooking and eating in feel like a treat. The bed was extremely comfortable, ensuring a great night’s sleep. Our host was gracious and kind, making us feel welcome from the moment we arrived. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helmien Slabber S
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Heerlik. Ek het vir 2 dae hier gebly. Lieflike plek. Baie skoon en ruim. Suzanne was baie behulpsaam en vriendelik. Baie dankie. Ek sal weer hier bly as ek terugkom vir werk!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Gerieflike, veilige en sentrale gesinsverblyf in Ceres. Ons het heerlik gebly, die plek is netjies en sentraal geleë in die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivor P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Beautiful, well-located gem with warm hospitality and versatile comfort. Keerweder in Ceres is a beautiful gem perfectly situated in a great location, offering the ideal blend of comfort and charm. The space is brand new, thoughtfully set up with everything you need, making it equally suited for a relaxing family getaway or a productive business trip. Suzanne is an exceptionally welcoming host whose warm hospitality makes you feel instantly at home. We visited with kids and loved every moment, but I can also see this becoming my go-to spot for future business travel in the region, and I’ll definitely be recommending it to colleagues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Vreeslik lekker gebly en was so lekker met die kaggel in die huis. Het vir ons gewag en oopgesluit en alles verduidelik. Alles was skoon en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anchen E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Amazing. The host was very friendly. The house was beautiful and the fireplace was the cherry on top. Definitely going again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerna R
1 nag
5.0
Jul 2025

Die woning is baie gerieflik en veilig met pragtige uitsig op die berge. Keerweder is 'n baie oulike plek en ons het dit baie geniet. Die kaggel is lieflik en die ligging pragtig. Mens sien die berge vanuit die sitkamer. Die woning is privaat en baie veilig. Die erf is heeltemal toe en veilig vir klein kinders. Baie dankie vir jou gasvryheid en al die moeite om te verseker ons is toegerus en warm, ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Suzanne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 60A van Riebeeck Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb37f620638b0ae5ff8d932ae4c1b98de9ed6623879e9c5061f916bbcbda163b5f228b8fcedbc9278f0c9568dd3ba1e97a05a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 60A van Riebeeck Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.369764694169 19.302493048329
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang