Kezlyn Farm Cottages
Beskrywing
Hoopoe Cottage bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Beide badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 2 stoele, en deur die Franse deure is 'n stoep met 'n sitarea met pragtige uitsigte oor die Drakensberge. Die buite-area het 'n vrystaande braai en 'n vuurput met 2 stoele, perfek vir ontspanning.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat hierdie 'n werkende plaas is, wat beteken dat boerderybedrywighede gedurende u verblyf sal voortduur.
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad na die eiendom lei. Gaste moet by die gasheer navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Troeteldiere word nie toegelaat nie, aangesien die eienaar se honde op die perseel woon.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die kothuis het 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien en gratis WiFi is beskikbaar. Die oopplan-kombuis is met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank, 2 stoele en Franse deure wat na 'n stoep met 'n sitarea en 'n pragtige uitsig op die Drakensberge lei. Die buite-area het ook 'n losstaande braai en 'n vuurput met 2 stoele.

- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Kezlyn Farm Cottages, Drayton Farm, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang