Khayalami Hotel Emalahleni
Beskrywing
Die Deluxe Kamer is ruim en gemaklik, ontwerp om aan gaste se behoeftes te voldoen. Dit sluit 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n moderne stort en 'n slim-TV in. Die kamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, 'n lessenaar en stoel, bedkassies met lampe en ingeboude kaste. Smaakvolle dekor en praktiese geriewe verseker 'n ontspannende verblyf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Prinsberg Avenue, Emalahleni, 1034, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang