Successfully reported

Khwa Ttu San Culture And Education Centre

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Hilltop Huisie
B&B
Huisreëls

Daar is 'n 1.3 km lange grondpad wat na die instansie lei. Doen asseblief navraag oor die toestand van die pad voordat u 'n bespreking bevestig.
Khwa ttu se restaurant is oop van 09:00 tot 15:30 vir ontbyt en middagete en kan 'n mandjiemaaltyd vir aandete na u kamer aflewer indien vooraf bestel.
Hout is beskikbaar om te koop.
Handdoeke word voorsien.

Troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling teen 'n bykomende koste.

Die groen energie in die Boshuis verskaf 220V, maar los asseblief swaar kragverbruikers, bv. elektriese verwarmers, haardroërs of elektriese ketels, by die huis.
In die Hilltop Huisies en Fynbos-hutte: Volle elektrisiteit is beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R27, West Coast Road, 15 km from Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53T4lO0A5jAu0hQbmqtOASb6GROFGolEHqFVrYhx40nTIr65uT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 3) 34 5 1 5 R27, West Coast Road 15 km from Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.361687614079 18.271466791594
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang